@ Evangelies Gereformeerde Kerk 

Boksburg, GAUTENG

20 Julie 2019

Saturday, 08:00--16:00

Opleiding in Afrikaans

DEEL-JOU-GELOOF is 'n 1-Dag evangelisasie opleiding met 'n praktiese en baie effektiewe "toepie" (App) vir die lewe in 1-tot-1 gesprekke 

oor die GOEIE NUUS...

... MAKLIK om te onthou, 

ONMOONTLIK om te vergeet,

en altyd BYDERHAND

"And do not be afraid of their threats,

nor be troubled.” But sanctify the Lord

God in your hearts, and always be ready

to give a defense to everyone who asks

you a reason for the hope that is in you... "

1 Peter 3:15

Driaan Britz 

driaan@eeworks.org

Screenshot 2019-06-12 at 20.14.34.png

CONTACT: Click on email to get it touch

Deel-Jou-Geloof

Screenshot 2019-07-15 at 18.25_edited.pn

20 July 2019

08:00 - 16:00

59 5th Avenue Newton Park

Screenshot 2019-06-12 at 20.33.58.png

@ NG Newton Park 

 Port Elizabeth, EASTERN CAPE

We believe the Great Commission is for everyone, not just adults or even youth. Hope for Kids lays a foundation for spiritual growth in children and enables youngsters to respond with excitement and enthusiasm to Jesus’ command to all of us to be His witnesses. It develops a worldview that is framed by the recognition that without faith in Jesus we are all lost in our sins.

CONTACT: Click on email to get it touch

Screenshot 2019-07-15 at 20.09.13.png

9 : 10 Augustus

Vrydag, 09:00 - 17:30

Saterdag, 08:30-17:30

Opleiding in Afrikaans

Screenshot 2019-06-26 at 20.12.17_edited

Maggie Britz

mbritz@eeworks.org

Kerk Van Die Nasarener,

El-Shammah 

 Vanderbijlpark, GAUTENG

CONTACT: Click on email to get it touch

Deur HOOP VIR KINDERS ontdek ons dat kinders 'n impak maak in die Koninkryk van God; hulle is deel van die Groot Opdrag.  Met 'n onuitblusbare bron van die Goot Gebod gaan hulle die wêreld tegemoet en maak 'n verskil deur die Heilige Gees en vertel vir almal wat wil hoor van die enigste Hoop, Die Goeie Nuus in Jesus Christus.

Die Goeie Nuus en hope pret-pret-pret! Dinamies en vars, dit is Hoop Vir Kinders.

Hulle is nie net die Kerk van die toekoms nie maar die kerk van hierdie era.

EVANGELISM EXPLOSION SOUTH AFRICA

+27(0) 12-333-0051

318 Heckroodt Avenue, Villieria, PRETORIA

South Africa