top of page

Deel jou geloof - Bybelhuis Belville

Sat, 14 Nov

|

Bybelhuis

Vissers van mense - Deel jou geloof - Evangelisasie Seminaar. Prakties, doeltreffend en dinamies, Praktiese vriendsakppe te bou, goeie nuus te deel en saam in jou geloof te groei.

Deel jou geloof - Bybelhuis Belville
Deel jou geloof - Bybelhuis Belville

Time & Location

14 Nov 2026, 07:30 – 13:00

Bybelhuis, 134 Edward Rd, Oakdale, Cape Town, 7530, South Africa

About the event

Leer hoe om 'n eenvoudige, ontspanne en kragtige manier die lewensverandere boodkap van Jesus met mense te deel - en 'n blywende verskil te maak!

Mans, bring jou vrou, kinders en vriende, Almal welkom!


Plek: Bybelhuis

Datum: 14 November 08:00 - 13:00

Koste: Liefde-offer van R120

Kontak: Mignon 061 621 4668


Share this event

bottom of page