top of page

Deel jou geloof - Hugenote Kollege Wellington

Sat, 17 Oct

|

Hugenote Kollege

Vissers van mense - Deel jou geloof - Evangelisasie Seminaar. Prakties, doeltreffend en dinamies, Praktiese vriendsakppe te bou, goeie nuus te deel en saam in jou geloof te groei.

Deel jou geloof - Hugenote Kollege Wellington
Deel jou geloof - Hugenote Kollege Wellington

Time & Location

17 Oct 2026, 07:30 – 12:30

Hugenote Kollege, 1 Kollege St, Wellington, 7654, South Africa

About the event

Leer hoe om 'n eenvoudige, ontspanne en kragtige manier die lewensverandere boodkap van Jesus met mense te deel - en 'n blywende verskil te maak!

Mans, bring jou vrou, kinders en vriende, Almal welkom!


Plek: Hugenote Kollege

Datum: 17 Oktober 08:00 - 13:00

Koste: Liefde-offer sluit die senimaar, materiaal en verversings in.

Kontak: Fanus 0824158836


Share this event

bottom of page