top of page

Kinder EE - Werkswinkel

Fri, 23 Oct

|

EG Kerk Pretoria Tuine

Ideaal vir iemand wat liefde het vir kindersiele of graag wil leer om die evangelie met kinders te deel.

Kinder EE - Werkswinkel
Kinder EE - Werkswinkel

Time & Location

23 Oct 2026, 17:30 – 25 Oct 2026, 14:00

EG Kerk Pretoria Tuine, Commercial St, Pretoria Gardens, Pretoria, South Africa

About the event

Eg Kerk Pretoria Tuine - Kinder EE Fasiliteerders Werkswinkel. Ideaal vir iemand wat liefde het vir kindersiele of graag wil leer om die evangelie met kinders te deel. Interkerklik, almal is welkom


Wanneer: 23-25 Oktober 2026

Tye: Vrydag @ 17:30 Saterdag @ 08:30 Sondag @ 10:00

Kostes: R400p.p. (sluit ligte ete en lesmateriaal in)

Navrae: Ds. Francois du Toit 0848161361



Share this event

bottom of page